• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

Pasella BMW stewels vir 'n Willehond

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Doringboom

Race Dog
Joined
Sep 14, 2006
Messages
610
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
Suzuki DL 1000 V-Strom
Goeiedag,

Hierdie paar nr 10 BMW stewels het ek onlangs by ‘n kollega van my persent gekry. Hy het besluit om motorfietsry vaarwel toe te roep na ‘n laaste neerslaan met sy GS en die daaropvolgende afskryf van die fiets.

Die stewels is in ‘n uitstekende toestand en moes seker ‘n hele paar rand gekos het. Ek het hulle net een keer aangehad – op my skoeter oppad van die werk af huis-toe. Hoewel hulle my perfek pas, val hulle nie in my smaak nie.  Hulle is ‘n bietjie robuust vir my – ek hou meer van ‘n ligter “road boot”.

As daar ‘n Willehond is wat BAIE graag hierdie paar stewels gratis en verniet wil hê, dan kan jy vir my ‘n PM of e-pos stuur sodat ons die oorhandiging kan reël. Ek bly in die Moot hier in Pretoria en die ontvanger (of sy gestuurde) moet dit asb self kom afhaal. Bedoelende: ek gaan nie moeite doen met verpakking, versending of aflewering nie.

Dankie  :thumleft:

Doringboom
 

Attachments

  • stewels 1.jpg
    stewels 1.jpg
    91.5 KB · Views: 244
  • stewels 2.jpg
    stewels 2.jpg
    95.2 KB · Views: 244
Top