Die sement-driffie aan Ladismith se kant van Ouberg het vanmiddag nog n biker en pillion laat val.Die vrou het vermoedelik haar arm gebreek.
Ek en my vriende het die afgelope paar weke n keer of wat daardeur gery en hy is seepglad van die slyk.Die enigste manier is om in die voertuigspore te hou en reghoekig te vat.Ek noem dit maar net dat julle weet.