Roela
Race Dog
Die 2 sakke vat 7l elk en is van sterk materiaal gemaak. Het ingeboude tregter wat jy opskroef. Werk bakgat. R350 stuk
Die 2 stelle intefone 4 het ek gebruik toe ek my vrou leer ry het. veral om te leer wat is links en regs!
Goeie toestand met al die chargers, bracketts, skroefies , moefies en al die ander goetertjies wat daarby hoort. Kan met bluetooth met jou telefoon haak asook die gps as dit so iets inhet. Reikafstand is so 400m line of sight en klank is nogal goed. Hang af hoe hard jy ry. die battery hou heeldag.
Ek het ongelukkig nie meer die bokse nie, kombuis personeel het weggegooi.
Ek het R3000 vir die 2 stelle betaal so ou wat R1500 het kan dit maar kry.