Phillips crystal vision bulbs

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Hugo

Pack Dog
Joined
Oct 29, 2008
Messages
86
Reaction score
0
Bike
BMW R1200GS Adventure
Het vandag my fiets se high en low beam bulbs vervang met Phillips crystal vision H7 bulbs.
WOW wat ń verskil.
Al wat my pla is dat hulle nogal warm raak, veral as jy jou hand voor die lig hou.
Enige iemand wat dalk al ń lig cover gebrand het met hulle, ek weet dis darm nie ń HID nie  :pot:
 

Attachments

  • image.jpg
    image.jpg
    119.5 KB · Views: 194
Top