Weet iemand dalk waar ek 'n stel after market silencers kan kry vir my pa se R1200C?
Die oem stelsel is in 'n H-setup, en is die enigste zorst wat 'n 1200 soos 'n 50 laat klink!
Scorch het laat weet hulle kan nie iets maak nie.