RedRo sluit aan...

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

RedRo

Pack Dog
Joined
Feb 17, 2013
Messages
174
Reaction score
0
Bike
BMW F700GS
RedRo nou ook op die forum.

Ek ry gewoonlik saam met Garfield, my man, en Dory (nog te klein om op forums soos die rond te hang, en haar pa is effe kwaai  :biggrin: )

Garfield en Dory het al saam met van die WD's gery, en ek het al 'n paar ontmoet by plekke soos Oasis en die quarry.

Van die plekke waar ons al gery het...

https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=118506.0
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=113951.0
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=114766.0

O ja, en ons was die naweek by Oasis, daar was bier, daar was ribs, dit was lekker  :imaposer:
 
Top