RoadEagle

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Sep 2, 2010
Messages
3
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi almal

Ek is nuut op die forum, het Donderdag aangesluit as Akkedis maar my naam is nou verander na RoadEagle toe. Ek was ook die naweek wat verby is by die Bash naby Zeerust al die pad van Aliwal Noord af met my 2004 KLR650! Altesaam 2223km op my bike gesit en was elke km die moeite werd, en ja, my binne bene is seer maar nie my BAS nie.
Dankie aan ou Arrie wat my genooi het, dit was werklik vir my 'n leersame naweek en het dit vreeslik geniet.
Mooi ry almal
 
Top