Goeie more almal.
Ek wil graag weet of iemand al n "gravel" roete geplot het vanuit Durbanville - Kaapstad deur na 'Black Eagle Lodges' naby Caledon en daarvandaan af Hermanus toe?
Ek hoor graag van julle.
Baie dankie.