Jis weet julle manne waar kan mens 'n Safari tenk koop, en vir hoeveel? Google maak my die moer in...
En ook watse range behoort jy te kan verwag met somtotaal van 25liter? Ek het al gelees van 16km/liter verbruik? Is dit akkuraat?
Dankie
Charl