Flatout
Race Dog
Almal is lus vir ry maar ten spyte van my uitnodiging is dit net die getroue Robin Brown wat op die ou end die tog deur die Tankwa saam met my aangepak het.
Hierdie is nie ’n RR nie maar einlik net so ’n oorsig oor wat julle gemis het. :3some:
Ons het toe soos beplan 7:00 uit die Kaap vertrek en moes ’n hewige swart suid-oos trotseer tot in Ceres. Robin op die Dr 650 , het voor gery oor Bainskloof en gesorg vir ’n paar interessante swaaie in die ruk winde om sekere draaie :ricky:
By Ceres het die wind egter gaan lê en het ons lieflike ry-weer geniet vir die res van die trip.