Seen on gumtree

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

skywalker

Pack Dog
Joined
Jul 1, 2012
Messages
168
Reaction score
0
Location
western Cape George
Bike
BMW F800GS
Hello manne

Ek wil n opinie he oor die gsa op gumtree:
wil dit koop....maar ekt 2 probleme

Die man wil n 50% deposito he om dit vir my te hou tot saterdag,want ek is in george in hy in die kaap
Eks tevrede met die toestand van die fiets en die prys dus sal ek dit neem as die papierwerk in orde is............

MAAR
Dit is nie op sy naam nie, die vorige einenaar is in gordonsbaai maar die registrasie is CCC.......Riversdal
kan ook nie die vorige eienaar in die hande kry want dis n internasionale nr wat nie mee werk nie.........

Is ek skepties of line als nie mooi op nie??
 

Attachments

  • rsz_untitled1.jpg
    rsz_untitled1.jpg
    17.6 KB · Views: 450
Top