Sewe Passe

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Carrol

Pack Dog
Joined
Nov 5, 2011
Messages
337
Reaction score
0
Location
Suid Kaap
Bike
BMW F650GS / Dakar
My selfoon vibreer teen my been terwyl ek dromme speel in die kerk. Ek weet dit gaan oor 'n bike ride.
Dit is ook so.
10:15 is die kerk uit
11:00 trek ek weg.
12:30 kry ek vir Gert by Mosselbaai Engen

Daar is heelwat eerstes vir my.
Eerste keer deur George
Eerste keer om verkeers sirkels
Eerste keer deur baie robots
Eerste keer op N2 terug vanaf Knysna

Hier begin ons roete
IMG-20120212-00520.jpg

Hier is van die bruggies waaroor ons is
IMG-20120212-00523.jpg

IMG-20120212-00522.jpg

IMG-20120212-00524.jpg

IMG-20120212-00526.jpg

Uitkyk punt by Brenton-on-Sea
IMG-20120212-00530.jpg

Die twee bikes wat die pad geloop het
Knysna-20120212-00527.jpg

Brenton-on-Sea
IMG-20120212-00533.jpg

IMG-20120212-00534.jpg

O ja, my tweede trip met bagasie, dit was 'n oefenlopie om te sien of ek dit kan styf vasmaak. Dit het gehou.
IMG-20120212-00535.jpg
 
Top