SHAD Top Box fitment ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Leo1

Pack Dog
Joined
Jul 12, 2012
Messages
126
Reaction score
0
Location
Hartbeespoort Noord Wes
Bike
BMW F650GS / Dakar
Hi

Hoop iemand kan my raad gee?

Het vir my n SHAD topbox gekoop vir die dakar maar ek dnk daar sal nog n plaat of iets onder die van die topbox moet kom?

As iemand al so box gefit het en waar sal ek so iets in die hande kry asb?

Ook as daar n opsie is om die dekseltjie te kan oopkry sonder on als die plate en brackets hoef af te haal sal dit nice wees!
 
Top