Shaws pas toe en Overberg inspeksie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

dual

Race Dog
Joined
May 2, 2010
Messages
3,263
Reaction score
648
Location
Hermanus
Bike
BMW R1200GS
Vandag gou uitgery Shaws pas toe, hy is toe vir verkeer, daar kom 'n hele nuwe stuk pad oor die knop by
Sommer toe verder aangery Caledon se kant toe, maar lank voor die tyd by die Koringhuisie ingedraai en deur die landerye teruggery huis-toe se kant
Lekker middag gewees, lekker alleen en by tye teen 40 km/h ge-cruise en alles om my ingeneem
Mooi plekkie hier rondom ons
Laat die fotos maar die storie vertel

001-30.jpg


002-29.jpg


003-27.jpg


004-26.jpg


005-26.jpg


006-23.jpg


007-21.jpg


008-21.jpg


009-20.jpg


010-18.jpg


011-15.jpg


012-14.jpg


013-13.jpg


014-12.jpg


015-12.jpg


016-9.jpg


017-9.jpg


018-10.jpg


019-8.jpg


020-10.jpg


021-9.jpg


022-7.jpg


023-5.jpg


024-6.jpg


025-5.jpg


026-5.jpg


027-5.jpg


028-4.jpg


029-4.jpg


030-4.jpg
 
Top