Shock - Lesson please!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dusty Rusty

Grey Hound
Joined
Sep 20, 2010
Messages
5,807
Reaction score
0
Location
Bellville
Bike
Honda XR250 Tornado
:deal:

Leer my asb meer van 'n shock

Hoe werk die ding en veral, hoekom het die silwer kannetjie nitro in?  Het nou die dag gehoor die ding het tot olie in.  Nou waarvoor is dit alles?

Vir die meeste van julle is dit seker 'n eenvoudige,  dalk dom vraag, maar ek wil regtig meer leer van die meganiese kant van bikes

xxxxx
 
Top