Pieter Willering
Pack Dog
Hi ouens
Ek het 'n slow puncture op my GS se voorband. Na ondersoek blyk dit dat hy tussen die rim en die band lek, en feitlik reg rondom. Geen smileys op die rim nie. Enige idee waarom en hoe kry mens dit reg ?