• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SOEK: 2stroke plastic projek

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

George77

Race Dog
Joined
Jun 13, 2015
Messages
1,256
Reaction score
73
Location
Western Cape
Bike
AJS (all models)
Ek is op soek na n projek vir my en my laaitie om ons in die somersaande besig te hou in die garage. Wil nou regtig nie baie betaal, so ek kan seker nie veel verwag nie. KX500 is en was natuurlik my “childhood dream”, maar my kanse om hoender tande te kry is dalk beter.

So iemand van julle dalk weet van iets wat op n plaas in n stoor staan of by n pel in sy garage, Whats App my asb 0832339665

Verkieslik hier in Wes Kaap

🤙🏻🤙🏻
 
Top