George77
Race Dog
My laaitie toe vandag uit die bloute vir my gese dat hy saam my om die blok wil ry op my XR650L. Probleem, helmet wat hy het is nie wat ek hom sou wou sien dra elke keer nie. Soek n MX tipe helmet met goggles.
Wie het wat? Selfs n broek en boots ook. Hy dra reeds 5-6 grootte klere.
Wie het wat? Selfs n broek en boots ook. Hy dra reeds 5-6 grootte klere.