FIXER
Pack Dog
Riebeeker en Andre van Stellenbosch is na Cradock en sou gister terug wees. Riebeeker se selfoon is af, wat vreemd is en sy familie raak bekommerd omdat hulle nie Andre ken of sy tel. nommer het nie. As iemand kan help bel 0824667601 met inligting