Soekk biki hulp met jetting op DR 650

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Boskind27

Pack Dog
Joined
Jun 5, 2014
Messages
402
Reaction score
1
Location
Tableview
Bike
Suzuki DR650
Hi julle ek jet so paar maande terug v my n nuwe cowley pyp opgesit en die jetting laat doen. Ronde een dink ek was dit te ryk my peteol verbruik jet gegn van 210 km per tank ( voor reserve) tot 165. maar my bike was n awesome monster Die persoon by wie ek dit gehad het paar verstellings gemaak(150 jet dink ek) en was baie beter.. mini monster ,maar nog steeds slegs 186 km gekry op tenk. Ons het dit weer terug geneem om verder te eksperimenteer en het toe n 145 jet ingesit  bike nou nie soveel krag nie...mis vorige setting. eerste tenk op die 145 het ek 190 gekry net 5 km meer wat ek nie voel die moeite werd is v die sacrifice nie en gister het wk slegs 164 km op n tenk gekry... :( ek wil dit ni weer terug vat nie die ou doen my guns...ek oorweeg om self maar weer L150 in te sit maar is nie seker v verstellings en needle nie... kan iemand help?

ps ek het groter tank bestel  bestel maar tot dan wil ek sowaar nie 164 km per tank kry nie en ek wil graag weer biki krag op bike he
 
Top