• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SOLD---------2011 BMW R1200 GS ------Sold

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dwarskers

Pack Dog
Joined
Jun 26, 2013
Messages
78
Reaction score
10
Location
Bellville
Bike
BMW R1200GS
Na 'n lang gesprek met die BAAS (Vroulief) en 25000KM later het ek besef dat dit sal tot my voordeel wees as ek my geliefde GS verkoop.  :dousing:

Ons is nie regtig grondpad ryers nie ek sal beter nut van n R1200GT kan kry.

Daar is twee opsies vir die koper:

R125000,00 met die vol pakket. Panniers, Topbox, GPS, Tankbag ens.

Of

R115 000.00 sonder enige van die bybehore.

Ek het nog nooit met die fiets geval nie.

Ek het sowat 'n 1000km gelede nuwe bade voor en agter op gesit.

Al die dienste is by of Hamman Motorad of by Donfords gedoen.

Die fiets is dus in n baie goeie toestand en reg om enige lang trip te doen soos waarvoor hy gemaak is.


 

Attachments

  • IMG_0142.JPG
    IMG_0142.JPG
    264.9 KB · Views: 261
  • IMG_0143.JPG
    IMG_0143.JPG
    206.2 KB · Views: 261
  • IMG_0144.JPG
    IMG_0144.JPG
    105.1 KB · Views: 260
Top