Raider200
Puppy
Ek het 'n oorpsronklike BMW R1200 GS/GSA tank bag wat 'n nuwe eienaar soek, die tank bag is feitlik nuut (twee weke op my fiets gewees).
Nuut verkoop dit vir R2900...R1700 en dis joune. :thumleft:
Het die tank bag gekoop voor ek my Adventure gekry het maar dit pas nie lekker nie, het 'n 2010 model en ek vermoed dit sal pas op 'n 2009 of ouer model. ???
Ek is in Centurion.