• If you have bought, sold or gained information from our Classifieds, please donate to Wild Dog Adventure Riding and give back.

    You can become a Supporting Member or just click here to donate.

SOLD Yamaha XT 1200 ZE

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

woody1

Bachelor Dog
Joined
May 21, 2012
Messages
13,256
Reaction score
2,111
Location
Riversdal Weskaap
Bike
Yamaha Super Tenere
My Sneeuwitjie se sussie is te koop. Die vinnige witte. :laughing4:
Die is die nuwe generasie fiets met cruise control.
Elektriese verstelbare suspensie.
Splinternuwe 50/50 bande
Dink daar is nog n Kenda big block band vir agter.
Yamaha side panniers met sagte tasse wat binne hulle pas.
Topbox is n Hepco Becker tas met n sagte ruglening vir mammie.
Wide footpegs op.
Extra 12 volt meter en ook 12 volt socket vir kompressor.
Die fiets het gewerk. Dus daar is maar krappies en merkies van Baviaans en Die Hel onder andere op haar.
Maar sy het gereeld haar vars olie en filters gekry.
Op 50k het ek ook n GROOT diens gedoen waar dryfas nagegaan is. Swing arm bearings nuut gesmeer en alle rem vloeistof vervang is.
Fiets het nog hegtings punte aan vir die sidecar wat ook nog beskikbaar is.
Ek is oop vir n redelike aanbod.
Fiets is in Riversdal Wes Kaap
 

Attachments

  • IMG-20210307-WA0007.jpg
    IMG-20210307-WA0007.jpg
    184.7 KB · Views: 585
Top