Berty77
Race Dog
- Joined
- Aug 13, 2010
- Messages
- 2,809
- Reaction score
- 74
- Location
- Kuilsrivier
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Hi
Ekt my Triumph lank jare terug al verkoop en het nog die box vol spares in die garage. Tyd om van dit ontslae te raak.
Kappa crash bars met cross member en meeste fixers
Nuwe gear lever
Main stand met fixers
2x links plastiek panele wat onder en om tenk pas
Sy stand
2x hand guards
Van die items het skrape op van die bike gebruik as offroad.
Ook die rede hiekom dit vervang is voor die bike verkoop is.
O83 35vier 7OOO whatsapp gerus
Micropark Kuilsrivier