Ek het met Chris en Penny gepraat en die datum pas hulle vir die langpad Workshop toe. eepwall:
Soos laas: Spitkoppe en Nekke - Hierdie keer van Sanna
20 Koppe om mee te begin en vir die wat nie die koppie in die oe kan kyk nie, Lamsnekke op die selfde manier gaar gemaak.
Spyskaart:
1 Kop ± 700g Lamsnek
Brood OF Brood
Kaas en Konfyt Kaas en Konfyt
Aartappelslaai
R70.00 Sluit die bierboks in, maar bring jou eie tool (Josef Rogers as jy dit reg wil doen, EK KAN NOU :thumleft
Kan ons teen Woensdag 26 Aug almal se voorkeure en bestelling kry.
Skuus.........
Ons is in die Hoofstraat van Metropolis GOUDA agter Gouda Slaghuis.
Almal was mos nog nie in my dorp nie ;D