WC - Spitkoppe by Die Workshop - GOUDA - 22 Febr 2014

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

VaalBaas

Grey Hound
WD Supporter
Joined
Oct 24, 2012
Messages
7,689
Reaction score
633
Location
Gouda
Bike
BMW R1200GS HP2
Het die volgende plan: (Laaste planne)

10 - 15 Koppe op 'n spit   15 koppe vir die spit
Braaipakke vir die res

Koppe             R 50.00 - Bierboks voorsien - Bring jou eie mes
Braaipakke     R 50.00 - Selfbraai

Slaai en brood

Stormers rugby 19;00 - Big scream bedoel BIG SCREEN

Elke ou ry sy roete tot op Gouda en ETA so van 12:00 af.  ETA rondom 14h30[/font]

Koppe reg tussen 4-5. Enige iets vanaf 5h00

Wie is lus?  :ricky:

Braaipakke:

Tjops Wors Hoendersosatie

Die wat wil tent opslaan is welkom en stortgeriewe sal gereel kan word. Stortfooi R 10.00

Gastekamer geboek - HITMAN en hopenlik 'n Wilddog celeb wat hom join  ;D
 
Top