Splinter nuwe hond vannie Ooskaap

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bie

Race Dog
Joined
Nov 17, 2010
Messages
3,529
Reaction score
10
Location
Eastern Cape
Bike
NER-A-CAR
Hi Guys
Nog 'n boer van die Oos-kaap se karoo. Het byna my lewe lank motorfiets gery, maar is redelik nuut tot die DS storie. Geniet dit baie en dit is deesdae die een aktiwiteit in my lewe wat my energie gee om aan te gaan met die res. Mag ons saam nog baie bakke kos opvreet. Is hier teef honde ook?
 
Top