SPOEDKAMERA - RICHMOND, KAAP

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

JERINOMO

Race Dog
Joined
May 17, 2010
Messages
1,194
Reaction score
0
Location
Port Elizabeth
Bike
BMW F800GS
'n E-pos van 'n Pêl in Gauteng.

Rigting - Vanaf Kaap na Gauteng

Ons was met motorfietse op pad in bogenoemde rigting.  Ons het Richmond genader en die spoedbeperking was 80kpu. Omrede Richmond so berug is vir hul onregverdige boetes, het ek ongeveer 70 kpu "deur die kamera" gegaan, en dit het steeds geflits, 10kpu onder die spoed. Gelukkig was ons op motorfietse en dus geen nommerplaat aan voorkant.

Kan iemand in die Richmond omgewing asb ondersoek instel/kamera toets en indien die kamera verkeerd geprogrameer is, kan iemand in die Richmond omgewing moontlik die moeite doen om die owerheid aan te kla van bedrog. Hy/sy sal die hele Suid Afrika 'n guns doen.

Ons is moeg om geboelie te word.

Stuur aan asb, moontlik vind die e-pos die regte person

Groete

KP
 
Top