Steel Sub frame vir 'n Xchallenge

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Pappa-B3r

Race Dog
Joined
Feb 2, 2011
Messages
1,162
Reaction score
0
Location
Potchefstroom
Bike
BMW R1150GS Adventure
Het enige iemand al in SA gehoor van 'n Staal subframe om die standaard Alu een te vervang ... ?

Eks ook opsoek na 'n ander tail Tidy as ek dit so kan noem ? Iets kleiner wat nie so erg gaan vibeer nie ?

Enige hulp sal waardeer word !
 
Top