Difflock
Race Dog
Ek dink al 2 jaar aan die " Kouga Loop" nadat ek en jupiter nie tyd gehad het oppad terug van die XT Bash, ek dink dis nou sulke tyd en maak vas vir die dag.
Ons breaky by die Wimpy op Humansdorp Engen 8:30 en vertrek so 9:45 na Kareedouw, Opkoms Kouga Loop. Eet n middagete/koffie op Joubertina of braai iewers langs die Kouga rivier, Waboom rivier of Klein rivier, ek hoor altyd hoe mooi die landskap is en wil gaan loer so indien julle belangstel, die geleentheid is daar.