AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 545
- Reaction score
- 21
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Hoe weet ek of my 04/05 Ktm 950 s(blou en oranje)die 245 of 265 suspension het?Ek weet die 05 950 s het standaard 245mm suspension.Maar daar is van die eerste modelle wat nog 265mm was.
Is daar manier te meet dalk??
Is daar manier te meet dalk??