Swartberg pass closed for two months

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Karel Kat

Race Dog
Global Moderator
Joined
Feb 9, 2011
Messages
1,331
Reaction score
0
Bike
Kawasaki KLR 650
Looks like one will still be able to get to Die Hel depending where you come from

Copy/paste:

Volgens 'n kennisgewing van die Sentraal-Karoo Distriksmunisipaliteit sal die Swartbergpas vanaf Maandag (1 Februarie 2016) vanaf 07:30 Maandagoggende tot 17:00 Donderdagmiddae gesluit wees vir noodsaaklike konstruksiewerk en onderhoud. Dit sluit die instandhouding van die ryvlak asook werk aan die dreineringstelse inl. Die werk behoort twee maande te duur, maar dit kan beïnvloed word deur weersomstandighede. Werk sal slegs geskied aan die Prins Albert-kant van die pas. Toegang tot Gamkaskloof sal gedurende die eerste deel van die werk vanaf die noordelike (Prins Albert) kant wees, en vir die tweede deel van die werk vanaf die suidelike kant.
 
Top