Terug op 2 wiele na 40 jaar!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Braklaagte

Puppy
Joined
Feb 13, 2013
Messages
38
Reaction score
0
Location
Swakopmund, Namibia
Bike
BMW F800GS
Hallo honne. Na 40 jaar het die koors my gevat, en die keer dink ek nie daar is pille nie. Dankie aan Bom-Bastic vir die voorstel van die forum.

Ek kan nie wag om saam te blaf nie.
 
Top