Terug oppie brug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Sm Art

Pack Dog
Joined
Jun 8, 2010
Messages
136
Reaction score
0
Location
Cape Town
Bike
KTM 990 Adventure
Hallo almal,

Dis 8jaar sedert ek laas n 2wiel besit het en kon dit nie meer uithou nie. Ek hou die wille honde nou al dop vir n ruk en besluit ek moet bykom, so hier is ek!

Die KTM 640 staan innie waenhuis en ek slaap op die oomblik in die hondehok, maar dis ok, want die ry is die lekker kry.

Wilcarski
 
Top