Topbox Posisie

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Francoisv

Pack Dog
Joined
Aug 28, 2011
Messages
74
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek speel rond met die idee om my topbox te installeer soos aangedui op die foto. Wat is die algemene mening daaroor? Die luggauage rail kom met gate reeds geboor wat presies oplyn met die bracket gate en ek neem aan dat dit vir die spesifieke applikasie is.

Ek ry nie met 'n pillion.

Die voordeel hierin sit vir my in die balans van 'n swaargelaaide fiets, minder vibrasie en 'n rugleuning vir die langpad.
 

Attachments

  • P1000976bc.jpg
    P1000976bc.jpg
    149.1 KB · Views: 298
Top