Toy run 2013

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Joined
Mar 3, 2013
Messages
49
Reaction score
0
Location
kraaifontein
Bike
Kawasaki KLR 650
Hi al die WD.
Weet nou nie of hier al oor die onderwerp gepraat was nie,maar ek weet die  :ricky:Toy Run is alweer op hande.

Nou met dit gese wil ek ook sommer almal in die Kaap wat nog nie weet nie uitnooi om deel uit te maak van die :ricky: Toy Run saamtrek op die 17 November om 09:00 by die Nuwe Apostoliese
kerk Dunrobin  Bellville(Belrail Rd en Albany Street). Dit is n jaarliks instelling en ons prober soveel moontlik bikers kry om saam te werk om speelgoed bymekaar te maak vir die groot Toy Run oorhandiging.

Ek weet laasjaar was ons iets soos 150 bikes by die kerk en dit was een groot fees vir die kinders van die gemeente om die bikers elkeen n speeding te oorhandig. Die jaar sal ons graag nog groter wil gaan.

As enige iemand meer inligting wil he inbox my en ek sal antw gee

Hoop om sommer baie WD stickers by die diens te sien
 
Top