Transalp ouens - help

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

YT

Puppy
Joined
Jul 19, 2010
Messages
29
Reaction score
0
Location
Parklands Table View
Bike
Honda XL650V Transalp
My TA het skielik 'n "rattle wat klink soos of die "heat covers" op die uitlaatstelsel "los" is.  Ek het die "covers" al afgehaal maar sonder sukses...die geluid bly daar wanneer sy "gerev" word....die cat is uit toe die standaard pyp met 'n Leo Vince vervang was.  Die geraas is nie in die "box" nie maar is hoorbaar aan die clutch se kant en ook waar die pype na agter loop....miskien clutch (werk goed) of kan daar 'n tipe van "los baffle" in die pype wees...geraas maak my op ...help.
???
Groete
YT

 
Top