Wip
Pack Dog
Hallo Honne, Kan iemand my dalk help. Ek wil my GS 1200 af stuur kaapstad toe in Desember tussen die 1'ste en 12 de, en wil hom dan self terug ry.
Het iemand dalk 'n lift (spasie op 'n trailer) vir hom of iemand wat weet van iemand wat sulke dinge doen as 'n besigheid en wat betroubaar is ?
Laat weet my asb.
Het iemand dalk 'n lift (spasie op 'n trailer) vir hom of iemand wat weet van iemand wat sulke dinge doen as 'n besigheid en wat betroubaar is ?
Laat weet my asb.