TRIP DEUR ZIM, CAPRIVI DEUR OPPAD NA ANGOLA - SWA DEUR BOTSWANA TERUG SA

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Bob Vark

Pack Dog
Joined
Mar 31, 2011
Messages
193
Reaction score
0
Location
Louis Trichardt
Bike
BMW R1200GS
More Dogs

Ek en my pel beplan `n trip 8 April vanaf Louis Trichardt deur Zim tot by Vic Falls. Van daar af ry ons deur die Caprivi oppad na Angola.

Ek verneem ons moet `n uitnodiging kry van iemand in Angola....het julle dalk vir ons `n link van iemand daar ???

Ons trip word beplan vir ongeveer 2 weke...maar dit kan dalk so dag of 5 langer vat.

Oppad terug gaan ons SWA af..deur Botswana terug huistoe. Ek sal asb graag meer wil hoor indien iemand al sy gat so ver lam gesit het op soortgelyke roete..

Danki

Bob
 
Top