Ek beplan om van 16 - 19 Junie 'n grondpad trip te doen deur die Kalahari, Botswana en Namibië en is op soek na een of twee 'riding buddies'. Roete(rofweg): Upington, VanZylsrus, Askham, Molopo Lodge, Gemsbok/Bokspits grenspos, Tweerivieren grenspos, duinepad na Rietfontein, Aroab, Karasburg, Warmbad, Onseepkans, Blouputs, Kakamas, Upington.
Kampering, geen 'back-up' voertuig, baie grondpad, bietjie sand, geen gejaag, baie vars lug.
Kampering, geen 'back-up' voertuig, baie grondpad, bietjie sand, geen gejaag, baie vars lug.