Tyre advice - Metzeler Karoo 3

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Friksie

Pack Dog
Joined
Dec 13, 2007
Messages
95
Reaction score
0
Bike
BMW R1150GS
Ek benodig nuwe bande vir die GS1150 en het gehoor Metzeler Karoo 3 is 'n goeie opsie. Kos blykbaar sowat R2400.00 vir 'n stel en ek wil net hoor of dit 'n goeie opsie is en of daar ander voorstelle is. Wie in die Kaap sal dit stock of het ander goeie tyre deals? Ongelukkig ry ek tans nog meestal teerpad en ek wil nie hê die goed moet te gou afloop nie
 
Top