Tyres vir my XT660 R ?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

subie

Bachelor Dog
Joined
May 20, 2008
Messages
11,265
Reaction score
712
Location
Uitenhage
Bike
Honda XR125L
Ek wil die metzeler tourance tyres afhaal en meer grondpad georienteerde tyres opsit.
Was vanoggend by just bike tyre gewees en na die Mitas E0 7 gekyk en Michelin T63.
Die Mitas EO 7 lyk vir my oraait. Wat my pla is die T63. Die  knobblies lyk vir my bietjie eina.
Ek is nie veel gepla oor tyre se teerpad performance nie maar meer oor hoe dit n grondpad met sand hanteer. Modder is nie n faktor nie want ek beplan my trips om dit te probeer vermy.
Is die T63 goed off road?
Wat van die Mitas C17 en C19 voor tyres?
Enigiemand wat bietjie raad het??
 
Top