Varkboer op pad na Kalahari

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Tulie

Pack Dog
Joined
Feb 3, 2009
Messages
71
Reaction score
1
Location
Bethlehem
Bike
BMW R1200GS Adventure
Ek is genooi vir 'n trip na Tosca, Bray en omgewing deur 'n paar KTM manne. Die doel is om my sand ry, spoed en Rumdrink vaardigheid op te knap. As gevolg hiervan het Tuli's Adenture Bike Trips 'n af naweek. Moet nou asseblief nie my vrou kom lastig val nie. >:D  Sy kan in elkgeval nie met haar gebreekte gewrig braai nie. Kyk uit vir die foto's volgende week.
 
Top