Vatdiepad het aangekomen!

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vatdiepad

Pack Dog
Joined
May 2, 2014
Messages
68
Reaction score
1
Bike
Yamaha XT 660 Z
Dag mede honde. Ek het nou lank genoeg "gespy" en afgekyk.  So hiers ek nou!  aka Floris, aka Blackie en aka Toys.  Ry al lank bikes maar is nou op die aftree een. 

Ek vertrou ek gaan nog baie leer hier, WD's ontmoet en saam poef praat.
 
Top