Villiersdorp - Koedoeskloof - Die Hel - Wildernis en terug

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Humble Bee

Puppy
Joined
Jan 27, 2014
Messages
46
Reaction score
0
Location
Villiersdorp
Bike
BMW F800GS
Kan iemand dalk vir my raad gee asb.

Ek en my vrou beplan om weg te trek as volg met ons trippie....

Villiersdorp - Koedoeskloof...9 Mei...265km meestal grondpad.

Koedoeskloof - Die Hel - Wildernis...10 Mei...348km meestal grondpad.

Wildernis - Villiersdorp...11 Mei...400km teer.

Is dit doenbaar die gedeelte van 10 Mei in een dag, of is ek al weer waaghalsig ???.

Dankie vir julle insette.


 
Top