Toothless
Pack Dog
- Joined
- Jun 3, 2015
- Messages
- 390
- Reaction score
- 21
- Location
- Fort beaufort
- Bike
- Suzuki DL 1000 V-Strom
Was vanmiddag af gewees en besef bietjie onstpanning in die lyn van so 60km gronpad sal aan die orde van die dag wees. Kon toe ook sommer mooi fodie geneem kry.