AAK
Race Dog
- Joined
- Feb 4, 2010
- Messages
- 545
- Reaction score
- 21
- Location
- Fraserburg, Northern Cape
- Bike
- KTM 990 Adventure
Ek het my 950s verkoop so 2 maande terug.Gedink ek het weer lus vir ‘n bike in die 600/650 klas en ‘n baie netjiese Husky 610 gekoop........maar dis baie duidelik EK SOEK WEER ‘N 950/990 adv.
Budget +- R60k
PM/wapp my.
0846915525
Budget +- R60k
PM/wapp my.
0846915525