Wat moet ek koop?

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Vitch

Pack Dog
Joined
Mar 27, 2012
Messages
248
Reaction score
0
Location
Pretoria
Bike
BMW F800GS
Hi Julle,

Ek wil nou vir my "dual purpose gear" begin koop, maar ek weet nie waar om te begin nie.  Ek is nog besig met my klerkskap, so kan nie alles op een slag koop nie.  So ek wil stuk vir stuk koop.  Watter "brands" is die beste waarde vir geld?  Ek weet goedkoop koop is duur koop, maar dit help ook nie 'n betaal dubbel vir 'n ding net oor sy naam nie.
Enige voorstelle?
 
Top