Dorsland
Bachelor Dog
- Joined
- Apr 15, 2012
- Messages
- 11,191
- Reaction score
- 1,681
- Location
- Van Daar
- Bike
- Honda CRF-1000L Africa Twin
Ek het vanoggend gou die 660 se ketting gestel en aangesien dit volgende naweek my eerste oornag stofrit EC Bash toe gaan wees, gebruik ek my gereedskapstel wat ek altyd saamry. Sommer vir die interessantheid weeg ek hom: 4kg.
Ek is al 'n paar keer so tong in die kies hier gevra hoekom pak is so swaar vir 'n dagrit ;D
Saam daai gereedskapstel dra ek 3 "tyre levers" (2 kortes en 'n lange), 'n kan Tyreweld, 'n klein fietspomp, 2 spaar binnebande, 'n baie klein noodhulptassie en dis dit.
Ek wil nou nie vra of ry ek té veel saam nie want die stel werk vir my maar wat ry julle op 'n rit alles saam?
In die sakkies weerskante van daai rol is (regs) sockets en allensleutels en (links) 4 x windbomme met hulle wentielkoppelaar, patch 'n solution, 'n rol isolasieband en 'n handvol kabelbinders (cableties).