Armpie
Pack Dog
Na die Noordgrens! Stofpad-trek deur Waterberg en Soutpansberg. Trek Woensdagmiddag 21 Oktober uit Pretoria weg na werk. Slaap oor anderkant Naboom. Ry Donderdag al die grondpaaie oor tot se by Swartwater. Dan die Vrydag ry ons met die grens langs en terug tot iewers naby All Days/Waterpoort. Die Saterdag ry ons terug na die Plaas tussen Naboom en Potgietersrus en die Sondagoggend kom ons steeds met die grondpad terug na Pretoria. Kamp? Ek hou nie van harde grond nie, en 'n dik matras pas nie lekker op die KLR nie, maar as dit moet dan is dit dan so. Ek hou ook nie van warm bier nie. Ons kan dalk by 'n Lodge/self sorg eenheid slaap as julle wil. Tolwe, Blouberg of Vivo
As jy self nie kans sien vir die avontuur nie, jou ja, laat my weet as daar ‘n taamlik goed opgevoede, amper oordentlike motorfiets avonturier is wat julle ken wat sou belangstel. 082 326 0405
Have I done it before? https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=163085.msg3080024#msg3080024
https://wilddog.net.za/forum/index.php?topic=163085.0
So the story must continue. The newest adventure is coming up.